Christelike media bediening het 'n onmiddelike vakature vir 'n digitale bemarker/Admin persoon. Vaardighede: sosiale media- en digitale bemarking, SEO, SEM, Google-advertensies en advertensie-veldtogte.
Adobe suite, ens: Grafiese ontwerp, uitleg van gedrukte materiaal, opname en videoredigering.
Skep en redigering van kort videogrepe vir advertensie en ander doeleindes. Kennis van ontwikkeling van podcasts, ens. sal sterk aanbeveling wees.
Grafiese ontwerp vir alle FEBA-publikasies, insluitend alle soorte e-posse en artikels
Algemene ervaring van web-ontwerp - genoeg om bestemmingsbladsye (landingpages, ens.) te ontwerp en te publiseer, ens. op ons webblad.
Skepping van infographics
Gebruik van Google analises en ander analitiese platforms om effektiwiteit te verhoog.
Ervaring van die stuur van bulk e-posse en – sms’e.
Algemene admin take soos databasis, telefoon ontvangs.
Vlot in Afr. en Eng.